Posted by: Kokkewiet on: December 12, 2008
Gelukkig het my vakansie ook nou aangebreek.
Sjoe, dit was ‘n laaaaaang jaar. Ek het reeds besluit dat ek nie weer volgende jaar die hele jaar gaan werk sonder om verlof te vat nie.
Ek wil almal van julle ‘n baie Geseënde Christusfees toewens en ek hoop dat 2009 vir julle skouspelagtig skitterend sal wees!!!!
E
NS: Almal wat met vakansie gaan, ry veilig en kom veilig terug!
Geseënde kersfees en reis veilig.
Lekker kuier by jou mense en onthou … neem foto’s!!
Geseënde Kersfees!
December 12, 2008 at 12:00 nm
Dankie die selfde vir jou ook sus. Mag die nuwe jaar vir jou net geluk en voorspoed inhou en sommer baie lekker tye!!!!
Lief vir jou en sien uit na jou kuiertjie….