Posted by: Kokkewiet on: February 6, 2009
Ek vra verskoning dat ek so min kom skryf en ook so min by julle inloer. Dis bietjie deurmekaar hier by my, met die nuwe ou wat hier begin het, maar dit lyk of dit van volgende week as rustiger gaan wees, dan sal ek weer oral inloer.
Ek wil darem net vinnig vir julle wys [...]
Onlangse Kommentaar