Gedagtes, stories ………

Kunswerk

Posted by: Kokkewiet on: February 6, 2009

Ek vra verskoning dat ek so min kom skryf en ook so min by julle inloer. Dis bietjie deurmekaar hier by my, met die nuwe ou wat hier begin het, maar dit lyk of dit van volgende week as rustiger gaan wees, dan sal ek weer oral inloer.

Ek wil darem net vinnig vir julle wys hoe my nuuste projek lyk. Ek is baie in my skik met hierdie werk.

skinkbord1

Lekker naweek julle!!

E

4 Responses to "Kunswerk"

Mmm ja ek hou van jou kunswerk! Baie mooi. :)

Sterkte met die werk, dit gaan maar net so dol aan my kant ook!

Lekker naweek vir jou ook!

Dis pragtig!! Die ontwerp laat my sommer verlang na Ouma se kombuis.

Dink jy mens kan so iets op ou melkkanne ook doen?

Krista, ja mens kan dit doen, die proses is net baie langer, maar dit kan gedoen word.

Leave a Reply

Dagboek

February 2009
M T W T F S S
« Jan   Mar »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
232425262728  

a

Top Clicks

  • Geen

Kuiertjies

  • 11,771 besoekers

Flickr Photos

Water's Edge

I CAN SEE WHY THIS 10 STOP THING COULD BECOME ADDICTIVE

Poplar Grove

More Photos

Argiewe