Posted by: Kokkewiet on: February 12, 2009
‘n Lewensles
Voordat jy vandag iets negatief en afbrekend vir jou medemens te sê het… dink aan iemand wat stom is,
Voordat jy vandag kla oor die slegte smaak van die kos… dink aan diegene wat niks het om te eet nie,
Voordat jy vandag kla oor ‘n geliefde wat nie dink, sê en doen soos jy van [...]
Onlangse Kommentaar