Posted by: Kokkewiet on: February 13, 2009
Twee mense vir wie ek baie lief is vier hierdie naweek hulle 35ste huweliksherdenking!!
Oom Henry en Tannie Wilma julle is twee great mense. Ek mis julle vreeslik baie!! Baie baie geluk!! Ek bid dat julle God se rykste seën sal ervaar in al die jare vorentoe en dat julle nog lank vir mekaar en die kinders gespaar sal bly.

Ek lief julle tonne!!!!
E
Sjoe sus waar krap jy die foto uit……….tannie Wilma gaan jou afslag…………lol
February 14, 2009 at 8:41 vm
Baie geluk ook van my af!!
Hoop jy het ‘n baie lekker Valentynsdag!