Posted by: Kokkewiet on: Maart 19, 2009
Baie geluk met julle 4de huweliksherdenking sus!!! Mag julle nog baie jare saam met die Here loop en sy seën elke oomblik in julle huwelik ervaar!!
Ek is baie lief vir julle en mis julle!!!
E
Posted by: Kokkewiet on: Maart 12, 2009
Hoe kon jy jou kanse so opmors?
Kyk hoe ver het jy al gekom. Die eerste 7jaar was baie erg, maar jy het ongedeerd of amper ongedeerd daarvan af gekom. Jy het liggaamlik niks oorgekom nie, ja jou hart is gebreek. Jou ma is weg, jou pa kan nie vir jou sorg nie. Waarnatoe nou het [...]
Onlangse Kommentaar