Posted by: Kokkewiet on: Maart 19, 2009

Baie geluk met julle 4de huweliksherdenking sus!!! Mag julle nog baie jare saam met die Here loop en sy seën elke oomblik in julle huwelik ervaar!!
Ek is baie lief vir julle en mis julle!!!
E
Dankie sus!!!!
Herzlich Gluckwense! Cheers! Prosit!
Maart 19, 2009 at 9:11 vm
Van my kant ook!! ‘n Baie geseënde herdenking!