Gedagtes, stories ………

Archive for Junie 2009

????

Posted by: Kokkewiet on: Junie 18, 2009

Hoekom kan twee mense nie net bietjie geluk gegun word nie????
E

Geluk my ster!!!

Posted by: Kokkewiet on: Junie 15, 2009

Vanoggend wil ek net spog! Ek is so trots op my seun, ek wil sommer bars!!!!
Hy het Suid-Vrystaat klere in Artistiese Gimnastiek gekry en hy doen maar nog net 5maande gimnastiek. Dit wil gedoen wees, my engel!
Nou is dit vir die groot kompetisie einde van die maand in Klerksdorp! Jy moet hard oefen en geniet [...]

Terug terug terug….

Posted by: Kokkewiet on: Junie 10, 2009

Goed ek is terug, hopelik sonder dat daar weer so lang onderbreking sal wees.
Daar het soveel in die laaste tyd gebeur, dat ek nie eintlik weet waar om te begin nie. Wel hier kom dit en ek gaan sommer vinnig by almal inloer om te sien wat ek alles gemis het.
Ek sal maar begin om [...]


Dagboek

Junie 2009
M T W T F S S
« Mar   Jul »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930  

a

Top Clicks

  • Geen

Kuiertjies

  • 11,478 besoekers

Flickr Photos

27/365 : Escape

Okinawa Churaumi Aquarium

let the wind blows

More Photos

Argiewe