Gedagtes, stories ………

Geluk my ster!!!

Posted by: Kokkewiet on: Junie 15, 2009

Vanoggend wil ek net spog! Ek is so trots op my seun, ek wil sommer bars!!!!

Hy het Suid-Vrystaat klere in Artistiese Gimnastiek gekry en hy doen maar nog net 5maande gimnastiek. Dit wil gedoen wees, my engel!

Nou is dit vir die groot kompetisie einde van die maand in Klerksdorp! Jy moet hard oefen en geniet elke oomblik my seun.

Ek is vreeslik trots op jou!!

Mag julle almal ‘n heerlike week hê!

E

3 Responses to "Geluk my ster!!!"

Geluk aan altwee van julle!!!

Dis voorwaar iets om op trots te wees. Albei my oudstes het gimnastiek gedoen, maar glad nie presteer nie. Dit sit nie in elkeen se broek nie. Geluk!

Baie geluk!!! whoop whoop!!!

Lekker week vir jou ook!

Leave a Reply

Dagboek

Junie 2009
M T W T F S S
« Mar   Jul »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930  

a

Top Clicks

  • Geen

Kuiertjies

  • 11,478 besoekers

Flickr Photos

27/365 : Escape

Okinawa Churaumi Aquarium

let the wind blows

More Photos

Argiewe