Posted by: Kokkewiet on: Julie 16, 2009
Ek het bietjie lanklaas kom wys wat ek maak, so hier is dit. Ek geniet dit vreeslik!!
Penhouer
Skinkbordlappie – nog ‘n ander tegniek met servette.
Welkom-bordjie
Moet erken dis regtig lekker om hierdie teddiebere te verf.
Ek is nou besig om ‘n vetvrou te verf, wat ek teen die muur in die sitkamer gaan hang. Ek sal kom wys [...]
Onlangse Kommentaar