My laaste projek wat ek aangepak het lyk so:
Ek het tokreen gebruik en my seun se babaskoentjies! Lekker morsige spul, maar dit was heerlik.
My volgende tokreen projek sal my balletskoene wees!
Ek sal soos ek met iets klaar maak, dit op my kunswerke bladsy laai.
E




dit lyk na n bevredigende tydverdryf.
Dit is Olga!!
Wil myself net kom voorstel. Ek het op aanbeveling en hulp van ‘n vriendin besluit om ons webwerf voortaan self te bestuur. Wat die bloggedeelte betref: Ek is nie ‘n skrywer van format, maar ek wil graag my ondervindinge van die wildplaas met almal deel. Dit is ‘n nuwe uitdaging vir my. Help gerus as jy sien ek trap klei. Ek sal soos die tyd dit toelaat by almal probeer uitkom.