Weer spogtyd vir my!
Hier is twee rame met prente wat ek gemaak het vir my kamer, daar is nog twee prente wat by hierdie twee pas, maar ek sal hulle op ‘n latere stadium maak en kom opsit.


En dan die volgende een is my trots. Ek is so in my skik met haar en het myself verbaas dat ek dit kon regkry.
Hier is my fat lady!!!! Die girl het ‘n ereplek in my sitkamer gekry!!!!!

Mag al die blogmaters ‘n heerlike naweek hê!!
E
Onlangse Kommentaar