RSS Feed

Wie is ek?

Posted on

Na my egskeiding het ek baie gewonder or waar ek nou eintlik inpas en nie inpas nie. Ek het dinge van myself uitgevind waarvan ek hou en ook nie hou nie.

Na baie selfondersoek het ek tot die slotsom gekom dat ek iemand uniek is wat deur die Here geskape is en ek gaan vir niemand verander nie. Ek is `n baie gemaklike mens en kom goed met ander oor die weg, maar moenie my vertroue skaad nie! Ek is nie iemand wat vinnig kwaad raak nie, maar as ek die dag regtig kwaad raak, dan weet die betrokke persoon/persone dit baie duidelik.

Hierdie liedjie van Hilary Duff som hoe ek is eintlik baie mooi op.

I am

I’m an angel

I’m a devil

I am sometimes in-between

I’m as bad as it can be

And good as it can be

Sometimes I’m million dollars

Sometimes I’m black and white

I am all extremes

Try to figure me out?

You never can

There’s so many things I am

Chorus

I am special

I am beautiful

I am wonderful and powerful

Unstoppable

Sometimes I’m miserable

Sometimes I’m pitiful

But that’s so typical of all the things I am

 

I’m someone filled with self-belief

And haunted by self-doubt

I’ve got all the answers

I’ve got nothing figured out

I like to be by myself

I hate to be alone

I’m up and I am down

But that’s just part of the thrill

Part of the plan

Part of all the things I am

Repeat chorus

I’m a million contradictions

Sometimes I make no sense

Sometimes I’m perfect

Somtimes I’m a mess

Sometimes I’m not sure who I am

Repeat chorus 2x

 

E

2 responses »

  1. Wees jouself! Iemand vir wie jy lief kan wees en waar jy gemaklik mee is. Moenie iemand probeer wees waarvan ander sal hou nie, want dan vertrap hulle jou.

    Reply
  2. Baie mooi woorde… ek glo dit weerspieel ‘n stukkie van elke vrou, meeste van ons is alles-in-een.
    Selfondersoek en analise kan net goed wees vir ‘n mens, so leer mens jouself ken, aanvaar en liefhe. En dan eers kan jy jouself gelukkig maak.
    Ek is ook erg oor vertroue, en kan nie my emosies wegsteek nie. Ek wil ook nie, want dan “pretend” ek mos, dis nie wie ek is of wil wees nie!
    Snaaks genoeg, my posting gaan juis oor waar pas ek in?

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: