RSS Feed

Nie hier nie….

Posted on

Ek voel vandag soos ek nog nooit gevoel het nie. Ja, ek het al my af dae gehad, maar vandag – dis erg. Ek ken nie hierdie gevoel nie en ek moet sê dit maak my bietjie bang.

Ek voel leeg – geen gedagtes, geen woorde. Dit voel of ek vandag net bestaan en nie LEWE nie.

Dit is die somtotaal wat ek te sê het!

Voordat ek net verder `n klomp niks kwyt raak, gaan ek groet! Miskien voel ek more beter!!

E

7 responses »

  1. I know the feeling girl……sterkte daai gevoel verdwyn wel weer….trust me!

    mooi dag!

    tjortsie
    xxx

    Reply
  2. Ek beaam Lana. Dit gaan wel verby . . .

    Reply
  3. Groot drukkie vir jou ((((((hug))))))
    Vriendin sterkte, dink aan jou! En ons is hier vir jou as jy wil praat! Ek ken ook daai gevoel, dis asof mens leeg getap is….maar ja, dit gaan wel weer oor soos lana en marat se!

    Reply
  4. Mo^re sal die son weer skyn dolla!😉

    Reply
  5. Ek hoop jy voel sommer gou beter, ek dink ons het maar almal soms van die dae. Lekker dag vir jou!!

    Reply
  6. Kom nou die eerste keer op jou blog af. Wil sommer net se “sterkte!”

    Reply
  7. Shame, dit klink nie baie lekker nie. As jy nou hier was het ek vir jou gesing ,,, “Evertythings gonna b alright, everythings gonna b okay,ahha”

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: