RSS Feed

Ons dag….

Posted on

Sekretaresse

Vandag is ons dag. Alle sekretaresses sit jou rekenaar af, vat jou handsak en gaan doen heeldag shopping!!!🙂

I WISH!!!!!!!!!!!

Ek hoop al die sekretaresses het `n wonderlike dag en dat julle darem nie vandag te hard hoef te werk nie.

Ek deel graag die volgende wat ek gekry het:

Last night while I lay sleeping,

I died or so it seems.

Then I went to heaven

But it was only in my dreams

But it seems St.Peter met me,

there at the pearly gate.

He said: “I must check your record,

so stand right here and wait.

I see you drank alcohol,

and swore quite often too.

Fact is you’ve done many things

that a good person shouldn’t do”.

“We can’t have people like you up here

your life was full of sin.”

Then he read the last of my record,

grasped my hand and said, “Come on in.”

He took me to the big boss.

“Take her and please treat her well,

she’s worked in the insurance industry, Sir.

She’s had her share of hell.”

 

Mag julle almal `n wonderlike sekretaresse dag hê!!!

E

 

One response »

  1. Hi kokkewiet,

    Ek dink ons moet almal Hemel toe net omdat ons vroue is…hoe klink daai? :):)

    Hoop jy het jou dag geniet, myne was besig…

    Sonneblom

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: