RSS Feed

Afwesig

Posted on

Ek gaan vir so rukkie weg en sal weer in Oktober terug wees.

En nee Eben, daar is nog nie iemand spesiaal in my lewe nie. Wees verseker dat ek julle wel sal inlig as dit gebeur.

Nogmaals dankie vir almal se gebede en boodskappe.

 Cheers vir eers!!

5 responses »

  1. Ek hoop jy geniet dit, en kom terug met nuwe lus vir die lewe. Ons dink aan jou! ((elmien))

    Reply
  2. As dit vakansie is, gaan charge lekker en kom sterk terug!
    X

    Reply
  3. Whaaaaaaa hoekom ons nie vertel jy gaan weg nie … snik!!!

    Hi lekker ruskansie en kom lekker uitgerus met vol grappies en laggies terug

    Reply
  4. Ag Kokkie, ek hoop jy voel beter.

    Geniet die bietjie weg – ekke is sommer jaloers!! Geniet dit vir my ook!!!

    Ek voel eintlik soos Eben, snik, jy kan ons mos nie sommer so los nie, snik, ons gaan verlang, snik, ons is mos maaikies, snik????!!!!

    Reply
  5. (((((((((((((((huggles))))))))))))))))))))

    E

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: