RSS Feed

Ek is terug.

Posted on

Net ‘n vinnige hallo vir almal. Ek is terug en ek moet sê ek voel so klein bietjie beter. Ek het baie gedink en besluit om dit nou dag vir dag te vat.

Ek sal ook stelselmatig by almal gaan inloer, maar vir nou moet ek hierdie tafel van my wat erg woes lyk eers uitsorteer.

Baie dankie vir almal se boodskappies en drukkies.

((((Almal)))))

Lekker week verder.

E

6 responses »

  1. Welkom terug, hoop jy is refreshed en reg vir dinge!😀

    Reply
  2. Ja, welkom terug! Bly om te hoor jy voel bietjie beter!

    Reply
  3. Welkom terug girl😛

    Reply
  4. hi jy,

    Nou kan jy die lewe weer met vars ogies bekyk. Ek hoop jy kan die mooi in die toekoms raaksien, en al die verdriet agterlos. Iets wat ek altyd sê (maar ook nie altyd beoefen nie), mens kan nie vorentoe beweeg as mens vasklou aan die verlede nie. Sterkte vir jou. Alles wat mooi is

    Groetetjies

    Sonneblom

    Reply
  5. Ek is bly jy voel beter. Party keer is dit regtig die beste opsie om dit maar net dag vir dag te vat. En voor jy jou oë uitvee, lyk dinge weer baie beter. Moet net nie moed verloor nie, en onthou, ons is almal hier vir jou, al kan ons miskien nie veel doen aan jou situasie nie, kan ons vir jou LUISTER. En as iemand vir jou luister, voel mens mos sommer klaar effens beter! Ry hom bloots, lovey, ry hom bloots!

    Reply
  6. Halloooooooo bly jy is terug en voel positief.

    Gaan wild en wees soet!!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: