RSS Feed

ORANJE!!!

Posted on

Cheetahs

Oral sien jy net oranje!

Bloemfontein is oranje met so hier en daar ‘n blou spikkel.

Al wat ek kan sê is: Go Cheetahs!!!!!!

Mag almal ‘n wonderlike naweek hê en mag jou span wen.🙂

E

9 responses »

  1. Vriendin, ek is ‘n blou-bul, so ek is teen jou die naweek, lol!
    Ek dink jy moet saam met my die rugby kom kyk in ons Blou-bul bar!!

    Reply
  2. Oh yeah!! Ons is in die final!! Hierdie jaar is daar net EEN naam op daai bekertjie! CHEETAHS BO!!

    Reply
  3. En ek sug vanoggend……. diepppppppppppp sug!!!

    En ek dink feetjie sug saam……………………

    Reply
  4. Ja, hier kom my sug ook *suuggg*

    Maar geluk Cheetahs, geniet hom maar vir die laaste keer. Volgende jaar is daar nie ‘n wereldbeker nie…

    Reply
  5. Hehe, Dellie. Wishfull thinking, ou pel! Ons gaan die doring in die Bulle se vlees bly!

    Reply
  6. Baie geluk! Van ‘n Blou Bul ondersteuner. Welgedaan.🙂

    Reply
  7. Jaaaaa dit was ‘n vloek skoot. Die Bulle het dit close nie gemaak, maar die bloed bly blou. Welgedaan Cheetahs, julle verdien om daar te wees met konstante spel deur die seisoen, maar soos Delie noem, onse spellers is in Frankryk!!

    Maarrrrrr ek moet bieg, die Cheetahs is maar my 2de span, hoewel jy my nooit in hulle trui sal kry nie, En om vir hulle te skree is dit darem soos om jou suster/broer te soen, jy moet maar hou nie daarvan (sic!!)

    Reply
  8. Go cheetahs!!!

    Reply
  9. Al vir 20 jaar is ek nie meer in OVS nie, maar sjoe…… my hart bons sjokolade vir hulle! Sout van die aarde…. enige Vrystater!! Vrystaat, ek mis jou vreeslik! Julle maak my net xtra opgewonde!! Cheetahs bo!!
    Liefies

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: