RSS Feed

Alle eer aan ons Hemelse Vader

Posted on

Vandag het ek goeie nuus om julle mee te deel!!

Ek het ‘n ruk terug geskryf oor ‘n vriendin van my se susterskind wat baie siek was. Julle kan die storie hier gaan lees: https://gedagtes.wordpress.com/2007/08/07/hartseer/

Die goeie nuus is dat dit BAIE goed met Dewald gaan. Hy is by die huis en dinge lyk baie goed. Hy is nog nie 100% nie, hy is nog vir so ‘n week elke maand in die hospitaal, maar dit gaan baie beter. Hy was onlangs saam met sy mamma Susan, pappa Dawid, boetie Johan en ook ouma en oupa see toe.

Ek wil namens hulle vir julle almal baie dankie sê vir julle gebede! Hier is net weereens ‘n bewys van hoe almagtig God is en dat enigiets moontlik is in gebed.

In die hospitaal Hier is jy in die hospitaal toe dit nie so goed gegaan het nie.

By die huis Hier is oppad na beterskap!! Is hy nie pragtig nie!!!!

Nogmaals baie dankie aan julle almal!!

E

8 responses »

  1. Hy is pragtig! Wys mens net weer hoe kragtig gebed is.

    Reply
  2. Dierbaar. Ek is so bly.

    Reply
  3. Dis wonderlik! Hy is pragtig en duidelik baie beter. Kyk net daai smile!😆

    Reply
  4. Dit is weereens ‘n bewys, DAAR IS NIKS KRAGTIGER AS GEBED …. NIKS!!!

    Alle beterskap aan die groot man, maar is dit ook nie omdat hy BLOU aanhet!! Dan kan dit mos net goed gaan KK hou ons op hoogte

    Reply
  5. Ag, hy’s te dierbaar en ek is bly dit gaan beter. Ek haaaat dit as kindertjies seer kry of siek is.

    Reply
  6. Dis wonderlik. Baie bly dit gaan beter!

    Reply
  7. Mens kan amper nie dink dis dieselfde kindjie nie…..

    Wonderlik!

    Reply
  8. Pingback: Ek is terug, slegte nuus… « Gedagtes, stories ………

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: