RSS Feed

Nog hier!

Posted on

Ek is nog met julle!! Ek blog by die werk en die ‘server’ wil nie meer so lekker ‘serve’ nie!!

 Ek sukkel om in te kom en kan ook nie my ander blogmaatjies se spoegies gaan lees nie!  /me sug hard!!

Ek wil net vinnig, terwyl ek kan, vir almal baie dankie sê vir die mooi boodskappe aan my ouers!! Sodra alles weer in werkende toestand is met die ‘server’ sal ek weer iets opsit en by almal gaan inloer.

Soet wees en moenie te veel verlang nie!!🙂

E

6 responses »

  1. Ek het gewonder waar jy is!

    Reply
  2. Jaaa ek stem, gewonder of jy soos laas maand se pay is .. weg!!

    Reply
  3. Dan wag ons maar vir die server om weer te serve…

    Reply
  4. Hehe, hoop jy word gou weer geserve…ek weet dit is terrible as mens nie kan inkom nie. Ons mis jou!

    Reply
  5. Ek het gewonder wat van jou geword het, laat weet bietjie hoe dit gaan en of jy my mail kry!!

    Reply
  6. Ah, daar’s lewe. Ons wag in spanning.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: