RSS Feed

Sjoe..

Posted on

Ek het so rukkie terug geskryf oor ‘n e-pos wat ek ontvang het. Dit kan hier gelees word: https://gedagtes.wordpress.com/2007/10/17/a-message-by-george-carlin/.

Lyk my ek is ook ‘gevang’ deurdat dit wat ek gekry het, nie deur George Carlin geskryf is nie. Baie dankie aan Snipe en LAN wat die regstelling vir my gedoen het. Julle kan hulle comments ook gaan lees.

Al agtergekom hoe maklik ons dinge glo wat in jou inbox beland. Ja ok, nie alles nie, maar vat nou hierdie gedeelte wat ek geplaas het. Dit is sulke mooi woorde dat mens mos nou nie gaan twyfel dat die persoon dit wel gesê het nie.

My vraag is net dit: Watter genot put enigiemand daaruit om sulke e-posse aan te stuur as die waarheid? Hoekom nie sê wie die dinge regtig gesê het nie?? Sulke mense maak my sommer siek en ek dink hulle moet ‘n lewe kry!!

Nou gaan lees en besluit self!

O ja, ons server “serve” weer, so ek kan nou weer by almal gaan kuier. Sien julle sommer gou!

E

4 responses »

  1. Sjoe! Ek is bly jou server “serve” weer! Mens mis die blogs, hey!

    Reply
  2. Jippie! Jy is terug!😆

    Ek dink hierdie ene leer ons om nie alles te glo wat ons op die Internet lees, of wat in ons Inboxe beland nie.

    Reply
  3. Lekker om jou terug te hê … amper gedink jy serve in die ruimte rond!!

    Ja ek wonder watter tipe mens(e) nie tyd vir hulle self het wat al die %^& aanvang.

    Nie-te-min lekker dag en soet wees.

    Reply
  4. Hallo jy..welkom terug. Ek is ook gevang met hierdie Britse Lottery crap, dit lyk so werklik, die man het na my selfoon toe gebel, vir my nrs gegee wat ek moes bel, in Londen, na alles se hy ek moet R10 000 inbetaal om die bankrekening te aktiveer voordat ek die geld kan kry!!! Was ek vir jou kwaad!!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: