RSS Feed

Terwyl ek kan…..

Posted on

Tussen load shedding en tonne werk, gaan ek gou die kans gebruik om net ‘n vinnige update te gee.

Dit gaan goed met my en my mystery man. Hy werk net baie nou en ek sien hom maar min. Miskien is dit ‘n goeie ding sodat ons altwee dit rustig kan vat, aangesien ons altwee bang is om weer so seer te kry soos in die verlede.

Ek dink ek is regtig verlief en ek begin dink die gevoel is wederkerig. Die min tye wat ons saam spandeer is heerlik en ons leer mekaar regtig ken. My seun is mal oor hom en begin ook nou al vra wanneer hy weer kom kuier. Gelukkig kan ek ook sê dat hy mal is oor Ben-Arthur en daaroor is ek baie bly.

Volgende week lyk rustiger en dan sal ek weer meer ietsie kom griffel.

 Ek wens almal van julle ‘n heerlike naweek toe!!!!

E

One response »

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: