RSS Feed

Ek verjaar…

Posted on

Jip, vandag is dit my beurt om my verjaarsdag te vier. Indien enigiemand wonder, dis glad nie so lekker om so naby Valentynsdag te verjaar nie.

My fav blomme is rose en die tyd van die jaar vreeslik duur, m.a.w. ek kry nie blomme vir my verjaarsdag nie.😦

Ek gaan dit rustig vat vandag en vanaand lekker saam met ‘n paar vriende kuier (ongelukkig kan Jaco nie daar wees nie). Oor hom is ek so deurmekaar dat ek nie regtig weet watter kant toe nie, maar dit sal ek later vertel as ek dit self uitgewerk het.

Hoop julle het almal ‘n heerlike dag en naweek!!!

E

8 responses »

  1. Kokkewiet, BAIE geluk met jou verjaardag!! Hoop jy het ‘n heerlike dag, en ‘n baie lekker naweek!

    Reply
  2. Baie geluk met jou verjaarsdag! Mag die jaar vorentoe vir jou net mooi dinge inhou.

    Reply
  3. Happy Birthday!

    Reply
  4. Veels geluk liewe Kokkewiet omdat jy verjaar. Mag die Here jou seën en nog baie jare spaaaaaaar. Hiep, hiep! Nog ‘n piep! Geniet dit jong.

    Reply
  5. Baie geluk met jou verjaarsdag😉 Hier is vir jou ‘n bossie wit rose !!

    Reply
  6. Baie dankie vir al die mooi wense! Zee, dankie vir die rose!!!!

    Reply
  7. sonneblomseplekkie

    Baie geluk met jou verjaarsdag. Ek hoop jy geniet die aand saam jou vriende. Have a ball, en sê hulle moet elkeen ‘n roos saambring voor die party😉

    Reply
  8. Hiert, hoe mis ek dan jou verjaardag. Baie geluk. Hoop jy het die daggie geniet wat die Here spesiaal vir jou gegee het.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: