RSS Feed

Ek trek…..

Posted on

Ons trek na nuwe kantore toe. Alles is deurmekaar by my, want ons sou aanvanklik eers more getrek het en gister middag laat weet my baas ons trek vandag. Dis chaos hier by my.

Waar begin jy as jy twee dae gehad het om alles af te handel en nou het jy net ‘n paar uur. Ek moet nou spring en begin pak, anders bly ek dalk agter. Hehe!!!!

 Sodra ek weer up en running is, sal ek weer inloer, intussen het ek ‘n duisend en een dinge om nog te doen.

Lekker dag vir almal!!

E

2 responses »

  1. Dis NET DAAR waat jy ‘n maagpyn moes ontwikkel😀

    Reply
  2. Oi! Hopelik is jy nou klaar?

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: