RSS Feed

Ek is terug, slegte nuus…

Posted on

Hallo almal, ja ek is terug!!! Uiteindelik is alles reg by die nuwe kantoor en kan ons nou weer volstoom aangaan met werk.

Eintlik is my hart baie seer hier waar ek nou tik. Ek het 24 Oktober 2007 vir julle ‘n update gegee oor my vriendin se susterskind wat so siek was en besig was om gesond te word. Lees hier https://gedagtes.wordpress.com/2007/10/24/alle-eer-aan-ons-hemelse-vader/

Sy het nou vir my die slegte nuus gegee dat Lesch-Nyhan Sindroom by hom gediagnoseer is en dat daar niks is wat die dokters kan doen nie. Hy en sy ouers sou Holland toe gegaan het vir die behandelikng, maar die dokters het hulle afgeraai en gesê dat hulle niks vir hom kan doen nie. Die dokters het gesê dat hy nog so maand, miskien twee maande het om te leef.

My hart gaan uit na daardie familie. Ek vra asb dat julle hulle sal onthou in julle gebede!!

E

3 responses »

  1. Sterkte Kokkewiet.
    Ons het ook ‘n vriend wat laasjaar skoon was van kanker en nou so 2 weke terug het ons gehoor dit is met mening terug en die keer in sy brein.
    Hoe gaan dit by die huis, weer enige nagbesoekers gehad?

    Reply
  2. Dis regtig, regtig erg. In my boekie kan daar NIE iets ergers wees as om ‘n kind te verloor nie.

    Reply
  3. Jammer om dit te lees, baie sterkte hoor!!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: