RSS Feed

Ek mis jou…..

Posted on

Ek het nie veel om te sê nie, net dat die volgende 3 maande vrek lank gaan wees.

Die gemis na jou naby my

is erg, baie erg!!

Ek mis jou arms om my,

Jou glimlag, jou nabywees.

Ek mis ons geselsies, die

saam koffie drink.

Jy voel so ver,

so onbereikbaar ver,

en tog is jy net ‘n oproep ver!!

Ek mis jou stem,

jou lekker lag,

Ag, ek mis sommer die hele jy!!!

Lekker naweek vir julle almal!

E

2 responses »

  1. Ag mens, dit moet erg wees! Lekker dag vir jou, sien die mooi raak in vandag!

    Reply
  2. Die verlange lê diep…

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: