RSS Feed

Terug skool toe chaos!

Posted on

Die opskrif sê eintlik alles. Dit was chaos by my vanoggend.

Ja die skool het begin en alles is terug na die normale chaos toe. Ben-Arthur was huilerig en het al huil-huil skool toe gegaan. En dan praat ek nie eers van die verkeer nie – ek dink almal het vergeet watter chaos dit is in skooltyd. Dit was hel om vanoggend werk toe te ry. Gelukkig sal almal weer in hulle roetines kom en dan sal dit hopelik weer beter gaan.

Hoop nie ons word vanmiddag al toegegooi onder die huiswerk nie!!🙂

Vir die wat wil weet, ek is nou soos ‘n klein dogtertjie wat die slapies aftel. Ja dis nog 78 slapies voor my mystery man terug kom. Ek oorleef nog, maar verlang baie.

Lekker week vir almal!

E

 

 

 

4 responses »

  1. Jy is ge-tag op my blog.

    Reply
  2. Hier was dit maar net so dol!

    Reply
  3. Sterkte vir julle, my beurt kom nog…..

    Reply
  4. Ja, mens kan sien die skole het weer begin…choas

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: