RSS Feed

Lekker bederf!

Posted on

Eers wil ek vir al die mammas daarbuite sê ek hoop dat  hulle ‘n wonderlike Moedersdag gehad het.

Ek is bederf met ontbyt in die bed -heerlik nê! My buurvrou het my seuntjie gehelp. Hy het vir my toast gemaak met eiers en polonie – alles in hartjies gesny. Hy het toe ook die hele skinkbord vol rose gepak.

Dit was ‘n heerlike bederf en ek is omtrent oorlaai met soentjies en drukkies.

Ek hoop almal het ‘n heerlike week!!

E

One response »

  1. Kosbaar, so “sweet”!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: