RSS Feed

Baie geluk!!

Posted on

Sus

Op jou stoep het ek ‘n mandjie gesit met ‘n drukkie in,

baie lag, oorvloed sonskyn, hope krag,

‘n yslike hap liefde en arms vol rose.

Hoop jy het ‘n wonderlike dag!!!!

Baie geluk met jou verjaarsdag  (7 Junie). Ek bid vir jou die Here se rykste seën toe en hoop jy het ‘n wonderlike jaar!!!

Baie lief vir jou!

2 responses »

  1. Jammer ek skryf nou eers. Ek het dit dieselfde dag al gelees, maar baie dankie vir die mooi boodskappie en vir alles wat jy vir my beteken.
    Groete en baie liefde van die see af.

    Reply
  2. Geluk al is dit bietjie laat!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: