RSS Feed

Veels geluk!!!

Posted on

Ek kan nie glo ek kuier in die blogosfeer al ‘n jaar lank nie!! Ja, my blog is vandag 1 jaar oud!!

Die jaar wat verby is het verby gevlieg, ek het nuwe vriende gemaak hier en al die kuiertjies by almal se kuiergate laat my sommer welkom voel.

Dankie vir jaar se saamkuier en ek hoop ons gaan nog baie van mekaar sien in die komende jaar.

Nou ja, saam met hierdie opgewondenheid, voel ek so tikkie hartseer ook. My seun gaan vir ‘n week by sy ouma-hulle kuier! Ja, dis ook die eerste keer wat hy so lank weg gaan wees. Ek weet dat ek hom kans moet gee op sy eie ens. ens., maar sjoe dit bly maar moeilik.

Lekker naweek vir almal.

E

13 responses »

  1. Baie geluk met die blog se verjaarsdag. Ons hoop om jou nog baie raak te lees

    Reply
  2. Baie geluk ennnnnnnn soos Jaco te reg noem, ons hoop om meer inskrywings te lees en lekker saam te kuier.

    Ai jong, laat die mannetjie by ouma-hulle kuier ….. of is jy jaloers dat hy teveel bederf gaan word !!!🙂

    Reply
  3. Baie geluk met jou “verjaarsdag”.

    Nou dat BA by sy ouma-hulle kuier, kan jy hom maar na my toe ook stuur…

    Reply
  4. Ja, baie geluk! Kan mens glo die tyd vlieg so??

    Reply
  5. En hier kom ou agterossie ook ingevlieg!!! ♫♪♫ Happy Birthday to you, happy birthday deur Bloggie, happy birthday to you!!!♫♪♫ Hoop jy het nog baie gelukkige blogjare! 🙂

    Reply
  6. geluk met die verjaarsdag en sterkte as jou seun weg is vir ‘n week.

    Reply
  7. Baie geluk met jou blog se b’day!!

    Reply
  8. Baie geluk met jou blog verjaarsdag!!

    Reply
  9. Baie dankie vir almal se gelukwense. My seun is nou terug by die huis en ek weet nie wie het die meeste verlang nie.🙂

    Reply
  10. HEppie, HEppie! Dit is moeilik, maar lekker, hierdie blog ding.😉

    Reply
  11. Baie geluk! Mag daar nog vele blog jare wees!🙂

    Reply
  12. Happy! Happy! Mmm, wonder wanneer is myne, sal moet gaan check…

    Reply
  13. Haai, die tyd toe ek begin blog het is klaar verby! Dit was die 5de Julie 2007.
    http://laatwaai.blogspot.com/2007_07_01_archive.html

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: