RSS Feed

Lentedag???

Posted on

1 September is veronderstel om Lentedag te wees. Die voorloper van somer, heerlike somer, maar wat gaan aan met ons weer.

Vandag is geen heerlike lentedag nie – dis blerrie winter!!!!!!!

Ek wou so graag vandag die bekende liedjie sing: “Dis heerlike lente, die winter is verby….”, maar nou kan ek nie. Ek het net begin dink ek kan nou die wintersklere begin wegpak en bietjie ligter aantrek, maar dis my nog nie beskore nie.

Waar is die lente heen? Wanneer gaan dit nou lente wees? Waar is die lentefeëtjies wat met hulle kleurvolle kwassies alles moet kom verf in helder, vrolike kleure?

E

2 responses »

  1. Was daar al ooit ‘n warm lentedag?? 😆 Sover ek kan onthou, is dit altyd flippen koud op 1 September!

    Reply
  2. Laat weet my as jy daai feetjies opspoor!😉

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: