RSS Feed

Blog-toekenning!

Posted on

Ek het ‘n blog-toekenning van Xanika ontvang. Baie dankie Xanika!!

Ek geniet dit om jou blog te lees en kan my in baie van jou situasies indink, want ek was ook daardeur.

Nou ja, hier is my blog-toekennings.

Wosonki – wat elke dag in my gebede is. Hoop julle grootste wens word spoedig vervul!

Xanika – ons enkelouers moet saamstaan.🙂

Dellie  – ek geniet jou blog vreeslik en sommer ook omdat jy bly waar ek groot geword het. LOL.

Ds. Attie – omdat ek hier gereeld iets kry om my dag net beter te maak!

Platterfuss – hier word ware gevoelens verwoord, waarvoor ander dalk nie die guts het nie.

Nelba –  dis een van die nuwe blogs wat ek ontdek het, en gaan nog baie tyd daar spandeer! Ek geniet jou stories baie Nelba!

Eintlik wil ek vir almal by wie ek kuier (al los ek nie altyd ‘n comment nie) ‘n toekenning gee, want elkeen van julle verdien een!!

Lekker week vir almal!

E

7 responses »

  1. Is ‘n groot plesier. Ja nee, ons moet beslis saamstaan.

    Reply
  2. Dankie, ons waardeer.

    Reply
  3. Baie dankie, dit laat my baie goed voel!

    Reply
  4. Dankie jong! Ek is bly ek kan jou darem so bietjie nuus gee van die Vrystaat vlaktes.😉

    Reply
  5. Hierdie is nie ‘n “tag” nie, dis sommer ‘n vraag wat ek op ‘n paar blogs loslaat om te sien wat julle deesdae in SA drink. My idee is die volgende: ek wil ‘n minibar (so groot soos ‘n coolbag) saamtrek op ons reis deur SA en dan wil ek oral waar ons uitspan langs die swembad, my vroutjie verras met classy long drinks, wat mooi lyk en lekker (s)maak.

    Ek soek nie cocktails nie, want dan loop ek my dood tussen kombuis en swembad. Ook nie te sterk drankies wat mens na twee doppe laat slinger nie.

    Wat is jou gunsteling long drink en hoe maak ek dit?

    Reply
  6. Baie geluk aan almal!
    Blog is darem ‘n lekker ding!! 🙂

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: