RSS Feed

Ek is ok!

Posted on

Hi al my blogmaters

Ek wil net sê ek is ok en ek SAL ok wees. Dankie vir almal se boodskappies!

Ek het ‘n besluit geneem waar my kop sê ja dis die regte besluit, maar my hart sê Aikôna!! Ek glo dat ek wel iemand sal ontmoet op die regte tyd – wat wanneer is?????

Lekker naweek vir julle almal. Van Maandag af is ek weer terug as my ouself en sal ek weer by almal inloer!!

E

xx

11 responses »

  1. hi elmien dis weer gerhard, ekt gelees van die ek is okay storie met jou. wel ek is self opsoek na iemand en ek dink ni dit was toeval dat ek weer op die site beland het om dit raak te lees nie.

    ek ken jou van geen kant af nie maar kan agterkom in jou gebruik van woorde en taal dat jy ‘n baie nice, rustige mens is vir wie elke man die beste behoort te gee as hul so nice girl of sal ek sê vrou ontmoet.

    hoop jy het ‘n woonderlike dag verder en mag jy dit ten volle geniet em mag God jou seën en net die beste vir jou gee en op jou pad bring. ek sê nou nie dat dit ek sal wees nie maar tog loop n man met daai hoop.

    Reply
  2. Nou ja toe nou! Ek hou my oog op hierdie blog! :mrgreen:

    Reply
  3. Ja wat lees ek hier raak!! Sterkte!!😉

    Reply
  4. Ek is bly jy’s OK🙂

    Raai wat?

    Jy het die SILWER PONIE gewen!

    Reply
  5. Mmmmm dit lyk belowend:mrgreen:
    Hê Kokkewiet?????

    Reply
  6. Nou wonder ek hoekom ek so lank gevat het om weer hier te kom lees. Ek kan nie sê ek weet hoe jy voel nie, maar ek weet hoe aaklig dit is om alleen te wees. Ek het eergister presies 7 jaar terug my goed gevat en geloop en is dit ook hoe lank ek al alleen is. Daar was nou al ‘n paar mans wat kom kuier het en elke keer dink ek nou is dit die regte een, maar nie lank nie, dan werk dit ook nie meer nie. Voel soms of ek uitmekaar kan val van alleenheid. Sterkte, ons moet maar net bly hoop en vertrou.

    Reply
  7. Ja Xanika, ek verstaan – dit was gister (11/11) 7 jaar wat ek by my eks weg is!!!

    Ons altwee sal nog ons maatjies kry – ek weet dit!

    Reply
  8. goeie dag aand n baie oulike dame elmien. ag wil sommer net dankie sê vir jou emails wa op jy so reply van my af. dis n groot plesier en ja nou is ek gewaarsku ek mind ni j kan maar altyd praat ek sal lyster of lees altans en reply en dalk nog yt my pad yt gaan om te help waar ek kan. ek glo net elke vrou verdien die beste in die lewe en ek weet beslis jy verdien meer as net die beste. hoop om gou weer van jou af te hoor. ag en al mut ek dit nou self ook sê. vanaf jou pics wat ek gesien het jy lyk tog te cute. belis iemand om te hou as jy my vra? en soos goud te bewaar. ma dis net wat ek dink. en ek sê maar wat ek dink. dis eerlik

    Reply
  9. wonder nou wat gaan daar nou gese word haha

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: