Hier is nog een van my skeppings. Dit was heerlik om hierdie emmertjie mooi te maak, maar ek moet sê nogal baie werk.
Sodra ek nog klaar het, kom wys ek weer vir julle!
O ja, die van julle wat gevra het oor die 3d effek met die servet – die klei wat ek gebruik is: DAS model material.
Lekker weer vir almal!
E
Advertisements
O, wow! Dis baie mooi! Gaan jy jou eie Kersgeskenke maak?
Ja ek gaan Boendoe!
Gaan jy vir ons klasse aanbied?
Wow dit is mooi!!!
Krista, as julle nie so ver was nie, het ek dit beslis gedoen!!
Dankie meermin.
Jinne maar jy is darem kunstig hoor! Dit is baie mooi…
Dit lyk stunning! Wys nog? 😉
Baie mooi!