RSS Feed

COPD (KOLS)

Posted on

Hierdie skrywe is vir al die rokers daarbuite en ja jy kan jou vererg omdat ek dink jy is besig om met jou gesondheid te dobbel (al dink ek nie dat ek die eerste een is wat dit vir jou sê nie), maar hierdie ding maak my siek en ek hoop dat die regte mense hier gaan lees en iets drasties gaan doen om hulle gewoonte te verander.

So alle rokers, lees en lees dit weer as jy moet, maar asseblief probeer daardie gifpyle los! Vandag nog!!

‘n Vriendin van my se ma het hierdie siekte – KOLS – kroniese obstruktiewe lugweg siekte, die engels daarvan is COPD – chronic obstructive pulmonary disease!

Dit gaan glad nie goed met Tannie Josie nie, sy is nou baie siek en baie swak. In kort – die dokters het vir Yvette gesê dat haar ma nie meer baie tyd het nie en dat sy heel waarskynlik gaan versmoor omdat sy nie asem kry nie. Tannie Josie is 24/7 op suurstof, kan nie eers buite rondloop sonder haar suurstof nie. Sy sukkel met tye vreeslik om asem te kry. Sy sê elke dag dat sy nie kan glo dat sy so dom kon wees om te rook nie.

Nou ja, my hart is baie seer vir my vriendin wat haar ma so moet sien en moet toekyk hoe sy daagliks meer en meer agteruit gaan.

Hier is ‘n stukkie wat ek op die National Heart, Lung and Blood Institute se website gekry het.

What Is COPD?

COPD, or chronic obstructive pulmonary (PULL-mun-ary) disease, is a progressive disease that makes it hard to breathe. “Progressive” means the disease gets worse over time.

COPD can cause coughing that produces large amounts of mucus (a slimy substance), wheezing, shortness of breath, chest tightness, and other symptoms.

Cigarette smoking is the leading cause of COPD. Most people who have COPD smoke or used to smoke. Long-term exposure to other lung irritants, such as air pollution, chemical fumes, or dust, also may contribute to COPD.

Overview

To understand COPD, it helps to understand how the lungs work. The air that you breathe goes down your windpipe into tubes in your lungs called bronchial tubes, or airways.

The airways are shaped like an upside-down tree with many branches. At the end of the branches are tiny air sacs called alveoli (al-VEE-uhl-eye).

The airways and air sacs are elastic. When you breathe in, each air sac fills up with air like a small balloon. When you breathe out, the air sac deflates and the air goes out.

In COPD, less air flows in and out of the airways because of one or more of the following:

  • The airways and air sacs lose their elastic quality.
  • The walls between many of the air sacs are destroyed.
  • The walls of the airways become thick and inflamed (swollen).
  • The airways make more mucus than usual, which tends to clog the airways.

Healthy Alveoli and Damaged Alveoli

healthy-vs-copd

The illustration shows the respiratory system and images of healthy alveoli and alveoli damaged by COPD.

In the United States, the term “COPD” includes two main conditions—emphysema (em-fi-SE-ma) and chronic obstructive bronchitis (bron-KI-tis).

In emphysema, the walls between many of the air sacs are damaged, causing them to lose their shape and become floppy. This damage also can destroy the walls of the air sacs, leading to fewer and larger air sacs instead of many tiny ones.

In chronic obstructive bronchitis, the lining of the airways is constantly irritated and inflamed. This causes the lining to thicken. Lots of thick mucus forms in the airways, making it hard to breathe.

Most people who have COPD have both emphysema and chronic obstructive bronchitis. Thus, the general term “COPD” is more accurate.

Outlook

COPD is a major cause of disability, and it’s the fourth leading cause of death in the United States. More than 12 million people are currently diagnosed with COPD. An additional 12 million likely have the disease and don’t even know it.

COPD develops slowly. Symptoms often worsen over time and can limit your ability to do routine activities. Severe COPD may prevent you from doing even basic activities like walking, cooking, or taking care of yourself.

Most of the time, COPD is diagnosed in middle-aged or older people. The disease isn’t passed from person to person—you can’t catch it from someone else.

COPD has no cure yet, and doctors don’t know how to reverse the damage to the airways and lungs. However, treatments and lifestyle changes can help you feel better, stay more active, and slow the progress of the disease.

Ek weet ek het nou my kop hier in ‘n bynes gedruk, maar asseblief dink weer oor die gewoonte wat jy het en vra jouself of dit regtig die moeite werd is om so aan te gaan. Dink daaraan dat jy kan versmoor omdat jy nie asem kry nie en nie deur iemand anders se toedoen nie, maar net jou eie!!!!!

E

4 responses »

  1. Baie dankie Elmien dat jy die moet gehad het om jou kop in ‘n byenes te druk. Ek wens meer mense wil hul gedagtes teen die rookgewoonte uitspreek. Ek is self ‘n roker en wil baie graag ophou, maar dit is glad nie maklik nie. My kop vertel my presies wat ek aan myself doen, maar my wilskrag bly my pootjie. As meer mense soos jy, uitgesproke vir ons rokers sal vertel waarmee ons besig is, sal dit ons dalk help om op te hou om te “deny” waarmee ons besig is. Hou asseblief aan om jou kop in byneste te steek oor die dinge wat saak maak. Groete, Anne

    Reply
  2. OK DIT IS NOU DAG 6 VIR MY SONDER EEN SIGARET – EK GEBRUIK ZYBAN EN ‘N KLAMEERPILLETJIE URBANOL EN DIT WERK VIR MY – EK IS SIEK GEROOK EN VOEL NOU AL REEDS WONDERLIK EN HET BAIE ENERGIE EN SLAAP AL BETER – MENSE IS EK MAL DAT EK KAN SIEN HOE MY MA AAN KOLS DOODGAAN EN DAN NOG STEEDS ROOK ? EK IS KLAAR MET DIE OU DUIWEL. hOU MAAR DUIME VAS – ANDER ROKERS SAL WEET DIE MOEILIKE DAE KOM NOG (OF NIE).

    Reply
  3. OK ALMAL VAN JULLE WAT MY PROGRESS DOPGEHOU HET – EK HET TOE WEER BEGIN (NADAT DIE CRIME EN VIOLENCE MY EIE MEENTHUIS GETREF HET) EN TOE AANGEHOU VIR ‘N HELE RUK MAAR NA MY KIND SE 16DE VERJAARSDAG WEE OPGEHOU EN DIE KEER WEET EK DIT IS FOREVER SOOS DAAI MANS WAT WEET DIS HULLE TROUVROU DAAI, NET SO ! OK DIE ZYBAN IS OOK NOU DAREM 2.5 MAANDE IN MY SISTEEM SO EK IS LEKKER KALM MAAR OOK NOU NIE PATETIES NIE EN AL WAT EK VIR JULLE WIL Sê IS YIPPPPPPPPP EK IS VERLOS – EK KAN NIE VIR JULLE JOK NIE – EK WAS ‘N VERSLAAFDE EN HET ALLES MET DIE GIFPYLTJIE GEDOEN – GEBAD, KOS EN TUINGEMAAK – ABSOLUUT ALLES SO TOE EK DINK AAN OPHOU HET DIT GEVOEL ASOF EK MY BESTE “MAATJIE” VERLOOR EN TANNIE JOSI WAARVAN ELMIEN SKRYF WAS MY MA EN SY WAS SOOS MY BESTE MAATJIE EN EK MOES HAAR VERLOOR DEUR SIGARETTE SO AIKONA EK HET HALT GEROEP EN NOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOIT OOIT WEER SAL DIE GIFPYL MY LEWE REGEER NIE EN MEDE-VERSLAAFDES EK WIL VIR JULLE Sê DIT IS SO LEKKER OM VERLOS TE WEES, DIT IS AMAZINGLY BEVRYDEND EN EK WIL OOK Sê M BROER EN MY SKOONSUS EN HULLE OUDSTE SEUN HET NET NA MY MA SE DOOD AL OPGEHOU EN SONDER ZYBAN EN HULLE OORLEEF DIT OOK EN JULLE AS EK DIT KAN DOEN KAN ENIGE ROKER DIT DOEN – BUT DO IT FOR YOURSELF OTHERWISE IT WILL NOT WORK. GOOD LUCK.

    Reply
  4. Ek het C0PD ek het nog nooit gerook soos rook nie,Net verspot op oujaarsdag ens.soos 2 sigarette.Ek verf we’ll meubels en gebruik terpantyn en vanish ook net af en toe.Ek weet nie waar myne so erg vandaan kom nie.So ouens wat rook stop jy vernietig jouself

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: