RSS Feed

RIP

Posted on

Gister het ek vertel van Tannie Josie met wie dit nie goed gaan nie en wat KOLS (kroniese obstruktiewe lugweg siekte) het.

Sy is gisteraand oorlede!

Rus sag Tannie Josie en ons weet dat jy nou by ons Hemelse Vader is!

My hart gaan uit na Yvette en haar familie. Sterkte vir jou my vriendin!

E

5 responses »

  1. My innige simpatie aan al die geliefdes!

    Rus sag Tannie Josie!

    Reply
  2. vlieg hoog liewe tanie josie

    Reply
  3. Rus saggies Tannie Josie!!

    Reply
  4. Sterkte!

    Reply
  5. Dit is my ma waarna hier verwys word en as ek een woord kon kies om haar te beskryf (wat baie moeilik is) is dit COLOURFUL ! By haar diens het haar ou baas gesê sy was oordadadig en dis so waar – hard gelag, hard baklei, hard gehelp, hard gewerk, geen grys in haar woordeskat nie, slegs swart of wit en sjoe julle sy was somtyds te vol energie vir my om by te bly. Love and miss you terribly my amazing mother but your memory is clearly implanted in my soul ! I will not forget the footprints you made in my life ever !

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: