RSS Feed

Op pad na ‘n rookvrye lewe…

Posted on

Julle sal onthou toe ek geskryf het van my vriendin, Yvette, wat probeer ophou rook. En ook van haar ma, Tannie Josi, wat oorlede is en wat aan KOLS gely het.

Dis vandag dag 19 sonder die gifpyle. Ek is baie trots op jou my vriendin!!!

Hier onder is ‘n stukkie wat sy in haar eie woorde vertel, mag dit aansporing wees vir jou daarbuite wat ook wil ophou rook.

OK ALMAL VAN JULLE WAT MY PROGRESS DOPGEHOU HET – EK HET TOE WEER BEGIN (NADAT DIE CRIME EN VIOLENCE MY EIE MEENTHUIS GETREF HET) EN TOE AANGEHOU VIR ‘N HELE RUK MAAR NA MY KIND SE 16DE VERJAARSDAG WEE OPGEHOU EN DIE KEER WEET EK DIT IS FOREVER SOOS DAAI MANS WAT WEET DIS HULLE TROUVROU DAAI, NET SO ! OK DIE ZYBAN IS OOK NOU DAREM 2.5 MAANDE IN MY SISTEEM SO EK IS LEKKER KALM MAAR OOK NOU NIE PATETIES NIE EN AL WAT EK VIR JULLE WIL Sê IS YIPPPPPPPPP EK IS VERLOS – EK KAN NIE VIR JULLE JOK NIE – EK WAS ‘N VERSLAAFDE EN HET ALLES MET DIE GIFPYLTJIE GEDOEN – GEBAD, KOS EN TUINGEMAAK – ABSOLUUT ALLES SO TOE EK DINK AAN OPHOU HET DIT GEVOEL ASOF EK MY BESTE “MAATJIE” VERLOOR EN TANNIE JOSI WAARVAN ELMIEN SKRYF WAS MY MA EN SY WAS SOOS MY BESTE MAATJIE EN EK MOES HAAR VERLOOR DEUR SIGARETTE SO AIKONA EK HET HALT GEROEP EN NOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOIT OOIT WEER SAL DIE GIFPYL MY LEWE REGEER NIE EN MEDE-VERSLAAFDES EK WIL VIR JULLE Sê DIT IS SO LEKKER OM VERLOS TE WEES, DIT IS AMAZINGLY BEVRYDEND EN EK WIL OOK Sê MY BROER EN MY SKOONSUS EN HULLE OUDSTE SEUN HET NET NA MY MA SE DOOD AL OPGEHOU EN SONDER ZYBAN EN HULLE OORLEEF DIT OOK EN JULLE AS EK DIT KAN DOEN KAN ENIGE ROKER DIT DOEN – BUT DO IT FOR YOURSELF OTHERWISE IT WILL NOT WORK. GOOD LUCK.

Hoop almal het ‘n heerlike naweek!

E

7 responses »

  1. Baie geluk, Yvette! Ek haal my hoed af vir jou.

    Ek het al 100 keer opgehou, maar weer begin. Op die oomblik dink ek ook nog aan hulle as my allerbeste maatjies, maar ek WEET ek MOET ophou. Ek gaan definitief my kop probeer regkry.

    Reply
  2. Ai Boendoe… ek sukkel net so.

    Kyk ek weet Zyban werk, het dit so 4jaar terug gebruik en het binne 4 dae opgehou nadat ek seker so 30 per dag gerook het. Maar iewerste ontbreek die wil my.

    Yvette – hou so aan!!

    Reply
  3. Pingback: Om op te hou rook « alleman

  4. Just passing by.Btw, you website have great content!

    ______________________________
    Don’t pay for your electricity any longer…
    Instead, the power company will pay YOU!

    Reply
  5. Klink soms eenvoudig, maar jy hoef net een keer nee te se – die volgende keer.

    Reply
  6. You go girl!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: