RSS Feed

Hoe kry jy dit reg???

Posted on

Hoe kry jy dit reg om gelukkig te wees as twee mense ongelukkig is deur jou toedoen. Hoekom jaloers wees op ander se geluk of die feit dat hulle ‘n kans op geluk het?

Ek verstaan dit nie – dalk sal ek eendag, maar nie nou nie…….

Ek het seer, voel leeg en my gebed(wat ek via e-mail gekry het) is die volgende:

Here, ek kom lê myself as ‘n kleipot in U hande,

al my wisselende emosies, al my trane,

die eendag voel ek as kleipot heel, die ander dag vol krake en soms…

sien ek net skerwe.

Ek weet ek as kleipot is in die BESTE Hande.

U alleen is my hoop om die skerwe op te tel en my weer heel te maak.

Amen!

2 responses »

  1. Maatjie, ek dink aan jou en ek wens so daar was ‘n manier om die seer te laat ophou. Ek kan ook nie verstaan waarom mense so bitter graag ander ongelukkig wil sien nie. As ek kon het ek julle twee na julle eie wereld laat gaan waar niemand julle met jaloesie kan seermaak nie. Sterkte, Vriendin.

    Reply
  2. Dankie Here ek het ‘n nuwe vriendekring leer ken wat my kan inspereer. Dankie almal vir die opbouende gedagtes

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: