RSS Feed

Nog kunswerke

Posted on

Ek het bietjie lanklaas kom wys wat ek maak, so hier is dit. Ek geniet dit vreeslik!!

Penhouer

Penhouer

 

Skinkbordlappie – nog ‘n ander tegniek met servette.

Skinkbordlap

 

Welkom-bordjie

Welkom bordjie

Moet erken dis regtig lekker om hierdie teddiebere te verf.

Ek is nou besig om ‘n vetvrou te verf, wat ek teen die muur in die sitkamer gaan hang. Ek sal kom wys sodra hy klaar is.

E

5 responses »

  1. Baie mooi, wens ek het tyd gehad vir so iets. 😉

    Reply
  2. Jy is kunstig, ek sal vir jou prente mail wat ek by die see gekoop het, jy moet so iets ook probeer.
    Als hierbo is pragtig!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    Reply
  3. Baie dankie julle!

    Ek sal kyk Parkes en dit probeer!! Thanx

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: