RSS Feed

Ek is terug!!! :-) – Valentine’s Dag…

Posted on

Ek was lank – baie lank afwesig van my blog, maar ek is terug en daar is soveel wat ek kan vertel wat in die laaste twee jaar gebeur het. Dit sal ek maar so met verloop van tyd doen.

Ek kook gisteraand eiers vir my en seun, en dis toe so ironies dat die aand voor Valentine’s dag die een se wit uitloop en die hartjie vorm! Ek dink dit is WOW!!

Gelukkige Valentine’s dag vir almal van julle!!

E

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: