RSS Feed

My kunswerke

Hier sal ek my pogings opsit! Ek geniet dit om enige medium te probeer en dit is balsem vir my siel om myself besig te hou met iets moois, wat uit niks vorm aanneem tot ek kan wys wat ek gemaak het!!🙂

Hier is twee rame met prente wat ek gemaak het vir my kamer, daar is nog twee prente wat by hierdie twee pas, maar ek sal hulle op ‘n latere stadium maak en kom opsit.

Raam met prent

Raam met prent2

En dan die volgende een is my trots. Ek is so in my skik met haar en het myself verbaas dat ek dit kon regkry.🙂

Hier is my fat lady!!!! Die girl het ‘n ereplek in my sitkamer gekry!!!!!

Fat lady

Die volgende twee is servette wat ek gebruik het om ‘n 3D effek te skep.

Hierdie is ‘n blikemmertjie met antieke effek.

Hierdie was my eerste probeerslag met die brushstroke tegniek.

Hout harte

Nog Brushstroke – hierdie is kappertjies op ‘n penhouer.

Cupcake overlay

Skinkbord met foto’s en medaljes.

Skinkbord met foto's en medaljes

Planke vir Kersfees geverf.

My kind se babaskoentjies met tokreen gedoen.

Eerste keer op canvas gewerk

Eerste werk wat ek verkoop

3 responses »

  1. Die rame is pragtig. deel meer van jou idees plz plz plz

    Reply
  2. Dink jou kunswerk is stunning. Moet nooit ophou om jou kuns te be oefen nie. Dis ‘n gawe uit ons Jesus se hand.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: